Slaphakskeentjies met kondensmelk

Elke familie het daardie een slaai waarvoor almal eerste vra wanneer daar gekuier word. In ons huis is dit beslis hierdie uieslaai. Die klein piekeluitjies behou 'n sagte brosheid, terwyl die romerige mosterdsous met sy sagte geur van kaneel, gemmer en neutmuskaat al hoe lekkerder word namate dit 'n dag of twee staan. Dit is een van daardie resepte wat ek altyd vooraf maak, want wagtyd is hier werklik die geheim.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 kg se slaai portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions