Slapdeeg Vetkoek

Maklike lepelvetkoekies van ’n sagte, loperige gisdeeg wat direk in warm olie geskep word. Gebruik die basiese beslag vir tradisionele vetkoekies of voeg sout bestanddele by vir geurige happies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 40 vetkoekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions