Skons

Hierdie veelsydige basisresep kan in die gewone oond of mikrogolfoond gebak word. Kies een volledige variasie—spek en ui, ham en knoffel, spinasie en feta, of sprietuie en gerookte wors.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 skonsies of muffins en 2 klein broodjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions