Skilferkors
Leer hoe om klassieke skilferkorsdeeg met koekmeel, yskoue botter en ’n eenvoudige drie-vou-tegniek te maak. Die bevrore botter word gerasper en in drie afsonderlike lae ingevou om ’n bros, ligte en skilferige deeg te vorm. Gebruik dit vir melktert, pasteie, soutterte, gebak en nageregte, of rol dit vooraf uit en vries vir later.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 kg se pastei deeg. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.