Sjokolade fudge tert
'n Dekadente sjokoladetert met 'n bros Tennisbeskuitjie-kors en 'n fluweelsagte gebakte sjokoladevulsel. Perfek vir feesdae, verjaarsdae of enige geleentheid waar net die beste goed genoeg is.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.