Sjokolade-Pynappel Yskaskaaskoek
Hierdie twee maklike, ongebakte kaaskoeke is ideaal wanneer jy iets moois vooraf wil voorberei. Volg Annelien se gelatienwenke vir ’n gladde, romerige vulsel sonder rubberagtige klontjies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 x 25 cm groot koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.