Semel karringmelk beskuit
Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel het vir eier allergië. 1. Hierdie beskuit is soos smelt in die mond koekies...murg sag agv die margarien wat met die hande ingevryf word. 2. Ek is oor 2 dinge vol fiemies...my meel en my margarien vir bak...hier is my geheim...Snowflake en Rama of Stork bake. Hoop een van die maatskappye gee my eenda
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 72 vingers portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.