Sangria

'n Goeie Sangria word nie haastig gemaak nie. Die geheim lê in die wagtyd. Wanneer die wyn, vrugte, speserye en sitrus oornag saam trek, ontwikkel 'n ongelooflike diepte van geur wat met geen kitsresep bereik kan word nie. Hierdie weergawe is elegant, nie té soet nie, en die sagte warmte van kaneel en brandewyn maak dit vir my die naaste aan die eerste egte Sangria wat ek jare gelede geproe het.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1.250 liter portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions