Salted caramel-pecan-short bread squares
Hierdie luukse karamel-pekanblokkies bestaan uit 'n bros botterkoekiebasis met 'n sagte karamelvulsel van gouestroop, treaclesuiker en speserye, afgerond met geroosterde pekanneute. Deur die vulsel vooraf te laat rus, ontwikkel dit 'n heerlike gladde, jellieagtige tekstuur, terwyl oornagverkoeling verseker dat die blokkies netjies sny en hul perfekte lae behou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 12-24 blokkies afhangend hoe groot jy sny portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.