Salsa’s
Hierdie versameling salsa-resepte bied iets vir elke smaak. Geniet die klassieke Salsa Bandera (Pico de Gallo), geurige Geroosterde Jalapeño Salsa, romerige Boomtamatie- en Avokadosalsa, of 'n verfrissende Mango-, Lemoen- en Avokadosalsa. Perfek saam met braaivleis, vis, tacos, nachos, kaasborde, geroosterde brood of as 'n vars bygereg vir enige somermaal.
Prep Tyd - 15 mins
Kook / Bak Tyd - 00 mins
Totale Tyd - 15 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2-4 koppie mates portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.