Sagte broodrolletjies / Soft breadrolls
Bak 30 sagte, veerligte broodrolletjies met melkpoeier, botter en ’n eenvoudige rusfase wat die deeg makliker laat knie. Die resep sluit vorm-, stoom-, glans- en bêrewenke in.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 30 rolletjies of 2 lang brode wat elk 15 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.