Saffraan Hoender met ‘n Marokkaanse Twist en gegeurde rys
Die mooi van hierdie resep is dat jy nie ’n lang lys eksotiese bestanddele nodig het om ’n besonderse gereg op die tafel te sit nie. Die saffraan word eers in warm aftreksel laat trek sodat die kleur en geur behoorlik ontwikkel voordat dit by die hoender gevoeg word. Die groente word in lae gepak sodat dit hul vorm en geur behou, en die romerige sous word eers teen die einde bygevoeg. Ek bedien hierdie hoender graag met my gegeurde rys – ’n eenvoudige rysgereg wat met knoffel, sprietuie, brandrissie en Parmesaan ’n hele nuwe karakter kry.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.