Sacher torte
Hierdie klassieke Sacher Torte bestaan uit 'n digte, botterryke sjokoladekoek wat met amandelmeel en egte couverture-sjokolade gebak word. Die koek word sonder bakpoeier of koeksoda gemaak en kry sy ligtheid uitsluitlik uit perfek geklitste eierwitte wat versigtig ingevou word. Tradisionele appelkooskonfyt bind die lae saam voordat die koek met 'n blink donker sjokoladeganache afgewerk word. Bedien dit effens by kamertemperatuur vir die beste geur en tekstuur.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 165°C
Porsies - 1 laag koek wat in 2-4 lae gesny kan wor portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.