Roti / Paratha / Flat breads / Wraps

Een van die vrae wat ek die meeste in my Boerekos met 'n Twist-kookgroep ontvang, is: Wat is die verskil tussen 'n roti, chapati, paratha en tortilla? Die antwoord is eenvoudiger as wat baie mense dink. Die geheim lê nie soseer in die deeg nie, maar in hoe die deeg gevorm, gerol en gebak word. Met hierdie een resep kan jy verskillende platbrode maak deur net die tegniek effens aan te pas. Dit is een van daardie basiese resepte wat elke huiskok behoort te bemeester.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 8 roti's = 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions