Rooi Fluweel koek

’n Luukse Red Velvet Bundt-koek met Griekse jogurt of karringmelk, vanielje en kakao. Die veelsydige beslag kan ook vir kolwyntjies, ’n reënboogkoek of ’n dramatiese swartkakaokoek gebruik word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 1 groot koek of 12 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions