Romerige Sjokolade versiersel

Maak jou eie fluweelsagte sjokolade-ganachesous met kakao, botter, gouestroop, room en goeie gehalte sjokolade. Gebruik minder sjokolade vir ’n gietbare sous of voeg meer by vir ’n dik, smeerbare koekversiersel. Dit is ’n handige resep om gereed te hê vir nageregte, doopsouse en spesiale gebak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 600 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions