Romany Creams

Bak maklike eierlose sjokolade-klapperkoekies met botter of goeie bakkersmargarien. Die bros koekies word twee-twee met gesmelte baksjokolade aanmekaar geplak—perfek vir die koekblik, teetafel of geskenkpakkies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 60 halwes of 30 geplakte koekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions