Romany Cream Chocolate Caramel Cheesecake
Hierdie indrukwekkende yskaskoek bestaan uit 'n bros Romany Cream-koekiebasis met twee romerige roomkaaslae—een ryk donker sjokolade en een wit sjokolade gevul met Flake-sjokolade, klapper en pekanneute. Die koek word afgerond met 'n sagte karamelkondensmelksous en ekstra neute vir 'n luukse afwerking. Dit is die ideale vooruitmaak-nagereg vir kuier, verjaarsdae of wanneer jy iets spesiaals wil bedien sonder ure se voorbereiding.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.