Rog en Volkoring brood / Rye and Wholewheat bread

’n Langsame sponsbrood met bruinbroodmeel, rogmeel en witbroodmeel wat in gietysterpotte gebak word. Die deeg lewer ’n ligte, elastiese krummel, goeie geur en ’n langer natuurlike raklewe.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 220°C

Porsies - 2 brode portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions