Rock candy

Suikerkristalle, ook bekend as rock candy, word gevorm wanneer 'n versadigde suikerstroop stadig afkoel en die opgeloste suiker weer begin kristalliseer. Deur 'n suikerkorrel op 'n sosatiestokkie as beginpunt te gebruik, bou nuwe kristalle dag vir dag daarop voort totdat 'n pragtige eetbare kristal vorm. Hierdie resep is nie net 'n heerlike lekkerny nie, maar ook 'n uitstekende manier om kinders die beginsels van kristallisasie op 'n praktiese manier te leer.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 stokkies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions