Rice Krispie en Malvalekker blokkies
Bros Rice Krispies word met gesmelte malvalekkers, botter en vanielje gemeng vir ’n vinnige, kindervriendelike lekkerny. Sny dit in blokkies, druk vormpies uit of rol dit in klapper en sjokoladesprinkels.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 30 blokkies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.