Red Velvet Bundt koek
’n Treffende rooi-en-vanielje-marmer-Bundtkoek met ’n sagte, klam tekstuur en ’n gladde, professioneel ontvormde buitekant. Bedien dit met ’n ligte maaskaas-en-jogurtsous of sny dit in lae en vul dit met roomkaasversiersel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 groot koek. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.