Pynappel Kaaskoek met ‘n Twist

Hierdie gebakte Pynappel Kaaskoek kombineer romerige roomkaas, suurroom en vars room met sagte pynappel vir 'n besonderse fluweelagtige tekstuur. Afgerond met 'n romerige bolaag, geroosterde klapper, pekanneute en goudbruin pynappelstukkies, is dit 'n elegante nagereg wat perfek is vir koffie, feesvieringe of spesiale geleenthede.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - Lewer: 12 snye uit 22 cm koek. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions