Pynappel en Malvalekkertert

’n Maklike yskastert met ’n Tennisbeskuitjiekors en ’n luukse vulsel van room, roomkaas, kondensmelk, pynappel en malvalekkers. Laat dit minstens ses uur verkoel vir ’n ferm, snybare tert.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions