Pretzels (Bretzel) en Bagels

Die geskiedenis van die Bretzel is vir my net so mooi soos die brood self. Volgens oorlewering is die vorm eeue gelede ontwikkel om gevoude arms tydens gebed uit te beeld, met die middelste kruis wat geloof en dankbaarheid simboliseer. Later het die Bretzel ook as kenteken buite bakkerye gehang sodat ongeletterde mense kon weet waar vars brood verkoop word. Tradisioneel word Bretzels voor bak in 'n voedselgraad-loogoplossing (lye) gedoop, wat aan hulle die kenmerkende donker kors en unieke geur gee. Omdat voedselgraad-natriumhidroksied nie maklik bekombaar is nie en verkeerd gebruik ernstige veiligheidsrisiko's inhou, gebruik ek eerder die veiliger koeksoda-metode. Dit lewer 'n uitstekende glans, 'n heerlike geur en is baie meer geskik vir die tuisbakker.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 220°C

Porsies - 8 bagels portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions