Pret met Sherbit
Hierdie tuisgemaakte Sherbit is vinnig, bekostigbaar en ongelooflik veelsydig. Met net 'n paar droë bestanddele maak jy 'n kleurvolle, bruisende lekkerny wat jy na hartelus kan geur en inkleur. Bedien dit op sy eie, strooi dit oor roomys, wafels of pannekoek, of verpak dit in vrolike geskenkies vir spesiale geleenthede.
Prep Tyd - 5 mins
Kook / Bak Tyd - 10 mins
Totale Tyd - 15 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 250 g portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.