Plaatkoekies

’n Betroubare familieplaatkoekieresep waarmee selfs jong kinders onder toesig kan leer bak. Die beslag word met eenvoudige koskasbestanddele gemeng en kortliks laat rus vir sagte, ligte plaatkoekies. Gebruik metaalvormpies vir prettige fatsoene of vervang die koekmeel met ’n geskikte glutenvrye meelmengsel.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 60 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 5 cm groot 24 tot 30 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions