Pizza basis met gis

Maak sagte, elastiese pizzadeeg met koekmeel, kitsgis, olyfolie en ’n slim rustyd wat die kniewerk verminder. Die resep lewer drie pizzabasisse en sluit aanwysings vir vars pizza, voorafgebakte basisse, vrieskaspizza en ’n gevulde focaccia in.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 220°C

Porsies - 3 groot pizza basisse portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions