Pistasie ganache duimpie koekies

Sjokolade-duimpiekoekies is een van die oorspronklike resepte uit my Boerekos met 'n Twist-kookboek en bly vandag nog een van my gunstelinge. Die diep sjokoladegeur, gekombineer met 'n sagte, romerige pistasievulsel, skep 'n koekie wat werklik spesiaal is. Soos met alle broskoekies, lê die geheim in die deeg se tekstuur. Omdat meel van meule tot meule verskil, leer hierdie resep jou ook hoe om die deeg korrek te beoordeel en aan te pas – 'n waardevolle vaardigheid vir enige bakker.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 20 klein koekies, hierdie resep verdubbe portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions