Pindakaas sous

Pindasous is ’n geurige grondboontjiebottersous met Indonesiese invloede. Gebraaide ui, knoffel, komyn, kerrie, brandrissie en gerookte paprika word met sojasous, tamatiesous en klappermelk gebalanseer. Bedien dit as ’n doopsous, saam met hoender- of varksosaties, oor Nasi Goreng of as ’n pikante afronding vir Franse roosterbrood en wafels.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 300ml ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions