Piesangbrood met ‘n twist
Bak ’n maklike, klam piesangbrood met vier ryp piesangs, botter en ’n knippie kaneel. Die resep is vriesvriendelik en kan ook met papawersaad en pekanneute in heerlike kolwyntjies omskep word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 2 medium grootte brode. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.