Piesang Gluten- en laktose vrye roomys

Hierdie eenvoudige roomys se basis is bevrore piesang, maar die moontlikhede is eindeloos. Voeg aarbeie, frambose, bloubessies, nastergal of kakao by en skep laag vir laag jou eie kleurvolle roomys. Mango en papaja werk ook uitstekend. Die mengsel kan as roomys gevries word of met ekstra plantmelk as ’n dik, romerige smoothie geniet word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 ml ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions