Banoffee pie
Hierdie klassieke Banoffee-tert, oftewel piesang-en-toffietert, word met ’n bros kaneelkors en ’n tuisgemaakte toffievulsel berei. Vars piesang, styfgeklitste room en sjokolade rond dié onweerstaanbare yskastert af. Die toffiesous is ook heerlik oor roomys.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 12 snye: 20 cm tert portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.