Piesang en Klapper koek
Die eerste keer toe ek hierdie piesangkoek begin "twist", het ek geweet dit gaan 'n resep wees wat gereeld op ons tafel gaan verskyn. Die geheim lê egter nie net in die bestanddele nie, maar in die piesangs self. Hoe ouer en donkerder die piesangs, hoe beter. Daardie swart skil wat baie mense weggooi, is juis waar die wonder gebeur—die natuurlike suikers ontwikkel verder, die geur verdiep en die tekstuur word ongelooflik sag. Hierdie resep is die perfekte bewys dat die beste bestanddele soms dié is wat ander sou afskryf.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 1 bundt/1dubbellaag koek of 8-12 kolwyntjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.