Peppermentcrisp tert
’n Klassieke Suid-Afrikaanse Peppermint Crisp-tert met lae Tennisbeskuitjies en ’n romerige karamel-en-sjokoladevulsel. Gelatien stabiliseer die vars room en help dat die tert sy vorm behou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.