Peer en Sultana brood met ‘n twist

’n Sagte gevlegte soetbrood met peerpuree, Nutty Wheat, heuning en rumgegeurde sultanas. Die deeg word in twee lang dele gevorm, soos ’n tou gedraai en met stoom gebak vir goeie hoogte en ’n fyn krummel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 4 porsies of 1 brood. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions