Peer en Karamel krummeltert
Hierdie peer-en-karameltert kombineer gekruide pere, pruimedante, heuning, karamelkondensmelk en pekanneute in ’n bros botterkors. Dit is die ideale resep vir pere wat nie vanself wil ryp word nie en lewer ’n ryk, geurige nagereg vir enige geleentheid.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.