Pekan-Meringue Karamel koek
Hierdie pekanmeringue-koek bestaan uit vier neutagtige meringuelae met karamel, kaneelgegeurde room en pekanneute tussenin. Die meringuelae kan vooraf gemaak en gevries word, waarna die koek kort voor bediening saamgestel word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 120°C
Porsies - 4 sirkels van 20 cm. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.