Pappedilla’s in tamatiesmoor

As boervrou, ma en besigheidsvrou glo ek sterk daaraan dat 'n mens slim moet kook. Oorskietpap hoef nooit vervelig te wees nie. Hierdie resep is juis ontwikkel om daardie laaste bietjie pap in iets besonders te verander. Ek gebruik gereeld my voorbereide pastasous en kits-witsousmengsel uit Boerekos met 'n Twist wanneer ek kamp of vir 'n naweek weggaan. Minder werk beteken meer tyd om saam om die vuur te kuier, en dis mos waar die mooiste herinneringe gemaak word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions