Papawer en Meusli beskuit

Bak ’n ruim voorraad tuisgemaakte beskuit met karringmelk, muesli, semels, papawersaad en klapper. Die deeg word liggies gemeng om ’n krummelrige tekstuur te behou, in individuele porsies gebak en daarna stadig uitgedroog. Ideaal vir ontbyt, kosblikke of om saam met koffie en tee te geniet.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 72 vingers portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions