Plaas Boere Brood

Bak ’n outydse sponsbrood met steengemaalde koekmeel, heuning en ’n lang fermentasietyd. Die loperige spons rus minstens 12 uur voordat die finale deeg geknie, gevou en in broodpanne gebak word. Hierdie eenvoudige tweefase-metode lewer twee geurige brode met ’n sagte krummel en egte tuisgebakte karakter.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 2 groot brode portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions