Outydse Doekpoeding of Jan-in-die-sak
Maak ’n eg Suid-Afrikaanse Jan-in-die-sak met koekvrugte, kersies, neute, appel, brandewyn en sjerrie. Hierdie tradisionele doekpoeding word stadig op die stoof of oor ’n vuur gestoom en is ideaal vir Kersfees en spesiale gesinsgeleenthede.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 porsies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.