Basiese Sjokolade Chiffonkoek

Hierdie sjokolade-chiffonkoek kombineer kakao, olie en styfgeklopte eierwitte vir ’n besonder ligte, sagte koek. Annelien se raad oor panvoorbereiding, kakaokeuses en die onderstebo afkoelmetode help jou om elke keer ’n pragtige resultaat te kry.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 2 dubbellaag koeke of 36 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions