Onderstebo vrugte koek

Daar is iets besonders aan 'n omgekeerde vrugtekoek wat sommer dadelik die oog vang. Wanneer die koek uitgekeer word en die glansende vrugte in hul eie stroperige sous blink, weet jy jy het 'n ware pronkstuk op die tafel. Hierdie is een van my gunsteling koeke vir spesiale kuiers omdat dit eenvoudig is om te maak, maar altyd soos 'n bakkerswinkel se meesterstuk lyk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 snye portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions