Olywe, lê self in!
Hierdie tuisgepekelde olywe word eers gesny en daagliks in vars water uitgespoel, waarna dit deur twee pekelfases gaan. Mosterdsaad, dille, roosmaryn, selderysaad en sitrusskil kan gebruik word om die finale pekel te geur. Vir veiligheid word die olywe deurgaans in die yskas bewaar en olie en vars knoffel eers kort voor bediening bygevoeg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 5 kg Olywe portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.