“Nutti” karamel koekies
Hierdie koekies het alles waarna 'n mens in 'n tee-koekie verlang: bros, botterig, lig gekaramelliseer en net genoeg hawermout en klapper om elke happie interessant te maak. Die deeg is maklik om mee te werk en kan vooraf gemaak en gevries word. Of jy dit met die hand sny of deur 'n koekiepers vorm, die eindresultaat is 'n pragtige, egalige koekie wat lank bros bly.
Prep Tyd - 60 mins
Kook / Bak Tyd - 15-20 mins
Totale Tyd - 80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 30-50 koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.