Neut en sade karamel blokkies (Gluten free/ Vegan)
'n Glutenvrye, verfynde suikervrye energieblokkie met 'n vrugtige basis, romerige neutkaramel en 'n sagte kakaobolaag. Perfek vir peuselhappies, kosblikke en gesonde nageregte.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 20 blokkies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.