Murgpampoentjie Kaneel koek

Bak klam murgpampoenkolwyntjies met bruinsuiker, jogurt en warm speserye, afgerond met ’n gladde roomkaasversiersel. Die veelsydige beslag is ook geskik vir twee groot 25 cm-koeke of broodvormkoeke en kan suksesvol gevries word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 24 kolwyntjies of 1 groot koek portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions