Multi saad en neut koekies (Gluten en eiervry)
Toe ek hierdie resep vir my Breinkos vir Besige Handjies en Lekkerbekkies-klasse ontwikkel het, was my doel eenvoudig: skep 'n peuselhappie wat nie net lekker smaak nie, maar ook werklik voedingswaarde bied. Elke bestanddeel is doelbewus gekies vir sy unieke bydrae tot die resep – van vesel en gesonde vette tot minerale en plantproteïene. Hierdie beskuitjies is glutenvry, eiervry en maklik aanpasbaar vir verskillende smake. Ek waag dit selfs om te sê: eet gerus een elke dag!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 24 beskuitjies afhangend hoe dik of dun jy rol portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.