Milkybar jogurt glansversiersel

Maak ’n veelsydige wit sjokolade-en-jogurtglans met slegs drie bestanddele. Egte wit couverture-sjokolade sorg vir ’n romerige smaak, terwyl gladde jogurt die soet versiersuiker balanseer. Kleur die mengsel soos verkies en gebruik dit as doopsous, koekiebedekking of glanslaag vir oliebolle, wafels en koeke.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 ml ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions